We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Susanna my Geliefde

by Annari Breed

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      £7 GBP  or more

     

1.
2.
Allie Mense 06:30
3.
4.
Wiegeliedjie 04:47
5.
Skatlam 04:01
6.
7.
Laasnag 04:06
8.
9.
Kan jy? 04:34
10.
Hoe’s dit dan nou, hoe’s dit jy wat ek onthou? Ek sien ‘n vreemdeling oë, oë of mond soos jy en soos al daai kere, voor jou deur, Raak ek weer vuur en water. En in my droom is jou arms wyd, wag jy vir my My hart gaan staan, my oë gaan toe. Als is weer oukei Daai text wat ek gestuur het, het nooit by jou uitgekom. En jy was bereid om op daai vliegtuig te klim, wat jou terug sou bring. Terug na my Maar die man laat sak sy koerant, ja, die bubble bars Hierdie ruimtevaarder val aarde toe. En ek is weer terug op ‘n moltrein, ‘n honnertduisend myl van jou. Dit maak nie saak nie, dat my kop jou laat staan het. Ek hoor ‘n vreemdeling lag, lag of praat soos jy en al die harde werk gly soos mis, verdwyn soos niks voor die son verby. En ek is weer terug in daai restaurant, sit jy voor my Jou kop agteroor, my maag aan’t draai, want jy’s te mooi Lyk my sal my siel verpand om in die droom te bly. Bind vas my pols aan ‘n weerballon en ek skiet op verby die melkweg. Ek’s eindelik weer by jou. Hoe’s dit dan nou, hoe’s dit jy wat ek onthou? Ek sien ‘n vreemdeling oë, oë of mond soos jy en soos al daai kere voor jou deur Raak ek weer vuur en water, En in my droom maak ons geen foute, doen ons dit reg Die son gaan slaap nie op ons fights nie, die keer is ons nice. Ini landskap wat voor ons lê is daar geen koeie ini sloot nie. Die boek van ons saamwees nog netjies in plastiek Om nuut oop te maak Voor te begin

credits

released October 9, 2015

license

all rights reserved

tags

about

Annari Breed Bishop'S Castle, UK

contact / help

Contact Annari Breed

Streaming and
Download help

Report this album or account

If you like Annari Breed, you may also like: